highlighted events

All Events • H S Cloetesville • Anytime
Die gangsters
Die gangsters

06 Mar 19 - 10 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Kom na die herdenking en afskeid van die lewe en nagedagtenis van Joe Jesus. Die gangsters onthou hom as hul gevreesde held, biegvader en beminde verraaier. Saam met die vier gesagsdraers roep hulle hom op uit die dood deur die vrye verbeelding van …
Tien duisend ton
Tien duisend ton

05 Mar 19 - 10 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Hoe diep is die voetspoor wat ons op die aarde agterlaat? Wat weeg `n kind? Hoe bring `n mens `n nuwe lewe in die wereld in `n era van politieke onrus, klimaatsverandering en `n oorheersende gevoel van wanhoop? `n Man en vrou oorweeg `n baba, maar wor…
Klippe wat val
Klippe wat val

07 Mar 19 - 10 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Op `n afgelee plaas kruip `n jong man in `n hondehok weg. Om hom op die werf is netjiese stapels klippe, `n herinnering aan mense en diere wat reeds weg is. Sy boesemvriend keer na amper 20 jaar terug na die plaas. As seuns was hulle onafskeidbaar, …
Rokkie @ U S Woordfees 2019
Rokkie @ U S Woordfees 2019

04 Mar 19 - 09 Mar 19

`n NATi / Feesteforum-produ. Charl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
`n NATi / Feesteforum-produ. Charlton George TEKS Denver Breda REGIE Lee-Ann van Rooi STEL- EN KOSTUUMONTWERP Lindi Heila Smith BELIGTINGSONTWERP Alfred Rietmann HARE EN GRIMERING Saadiqa Adams ASSISTENT-VERHOOGBES. Philip Theron VERHOOGBESTUURDER Dian Harcovecchio VERVAARDIGER Bossikop Productions…
Woolworths
Woolworths

01 Mar 19 - 05 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Black friday deal available Dis `n donker, skreeusnaakse en meesleurende kykie op middelklas-Suid-Afri. Kyk net die Trellidors, veiligheidslandgoede. red-die-renosters, goudmyne, die malls, rugbystadions, wildplase en die lang rye in die bank. Lee-Anne wil gaan shop, Jason wil e…
Vlug
Vlug

02 Mar 19 - 07 Mar 19

"Ons het `n huis geerf! `n Huis op …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
"Ons het `n huis geerf! `n Huis op die platteland. By die see." In hierdie poetiese drama vestig `n hedendaagse stadspaartjie hulle op `n dorre spookdorpie waar hulle probeer ontsnap van al die dolle gejaag. En die toenemende anargie van die grootstad. Maar is daar rus en vrede in hul huisie by die …
Sky en Czech
Sky en Czech

02 Mar 19 - 06 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Na `n reis van 6 000 km dwarsdeur die land spoor Czech uiteindelik sy beste vriend, Skyler, op in `n vuil sinkgehuggie in die middel van nerens. Die Sky wat Czech daar aantref, is nie die Sky wat hy onthou nie. Sy vriend het afstand gedoen van die wer…
My mense is die kluts kwyt
My mense is die kluts kwyt

01 Mar 19 - 05 Mar 19

`n Lewensmoee geskiedenisonderwyse.…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Come…

book info
`n Lewensmoee geskiedenisonderwyse. gee sy weergawe van wereldgebeure met drastiese gevolge, terwyl Lady Rugga haar manlike kollegas touwys maak. `n Blou Bul-braai in Pretoria neem `n onverwagse wending, terwyl Louise en Pieter op hul eerste Tinder-afspraak ontdek die liefde is bipoler. Hier ontmoet…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view