highlighted events

All Events • Kyk N E T H S Stellenbosch • Anytime
3  Susters @ U S Woordfees 2019
3 Susters @ U S Woordfees 2019

01 Mar 19 - 10 Mar 19

In samewerking met die Innibos Kuns…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis Chris. word 50. Sy…
Narkose @ U S Woordfees 2019
Narkose @ U S Woordfees 2019

06 Mar 19 - 09 Mar 19

Die geld is op. Die sirkusbaas het …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied. Die twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van gebruikers, verbruikers, misbaksels van misbruikers en oseane van plastiek. Narkose is `n parodie van die lewe. Dit lewer kommentaar, dit raak, dit…
O, die donkie!
O, die donkie!

01 Mar 19 - 05 Mar 19

Deel van U S Woordfees 2019

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Deel van U S Woordfees 2019
Die reuk  van appels
Die reuk van appels

04 Mar 19 - 10 Mar 19

Dis die somer van 1973. Die lewe is…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Dis die somer van 1973. Die lewe is snaaks, mooi, kosbaar, onverstaanbaar en vreeslik. Apartheid floreer en onrus broei op die Angolese grens. In die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Mark Behr se opspraakwekkende roman kry aangrypend gestalte in die solo…
Kleedkamer - blues
Kleedkamer - blues

01 Mar 19 - 05 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Ons is in `n kleedkamer voor `n laaste optrede by `n kunstefees. Almal is `n bietjie moeg, almal `n bietjie feesvoos. Daar sit die diepseun Johan met premature post-production blues. Hy se nie `n woord nie. Andre is knorrig omdat sy mede-akteur, Hendr…
Operasie HOLM!
Operasie HOLM!

06 Mar 19 - 08 Mar 19

Marion Holm en Chris Vorster het no…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Come…

book info
Marion Holm en Chris Vorster het nog `n jaar oorleef en deel dankbaar en heel plesierig die lesse, lawwighede en lollerye wat die jaar meegebring het. Marion kan dit steeds nie bekostig om `n akteur of drie te betaal nie - daarom speel sy al die rolle sommer self. Daar`s armoede, padwoede, honde en …
Ou Blou
Ou Blou

07 Mar 19 - 09 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available "Om te staan met `n mond vol tanne uit respek is een ding, maar om jou bek te hou terwyl jy voor jou siel weet wat`s die reine waarheid, is `n saak tussen jou en jou ongoddelike gewete." Boertjie, Ballon en Skirre leer hierdie dure les wanneer hulle v…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view