highlighted events

All Events • Laerskool Van Reede • Anytime
Narkose @ K K N K Fees 2019
Narkose @ K K N K Fees 2019

21 Mar 19 - 25 Mar 19

Die geld is op. Die sirkusbaas het …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied. Die twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van gebruikers, verbruikers, misbaksels van misbruikers en oseane van plastiek. Narkose is `n parodie van die lewe. Dit lewer kommentaar, dit raak, dit…
Huishou @ K K N K Fees 2019
Huishou @ K K N K Fees 2019

24 Mar 19 - 27 Mar 19

`n Aardklop-produksie, ondersteun d…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
`n Aardklop-produksie, ondersteun deur KunsStig en NATi MET Nadia Valvekens en Cintaine Schutte TEKS Philip Rademeyer REGIE Nico Scheepers VERHOOGBESTUURDER Lara Hattingh VERVAARDIGER Cintaine Schutte in opdrag van die Aardklop Nasionale Kunstefees Twee wit vroue in Kaapstad wil `n swart kind aann…
Donkie
Donkie

22 Mar 19 - 26 Mar 19

MET Frank Opperman TEKS Dana Snyman…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Frank Opperman TEKS Dana Snyman REGIE Gerrit Schoonhoven VERVAAR. Let`s be Frank In Donkie ontmoet ons mnr. Barry Swart, 58-jarige hoof van die Hoerskool Hans Oosthuizen, `n voormalige model C-skool. Mnr. Swart is `n man onder druk: Die leerlinge se akademiese prestasie is nie na wense nie en…
Non met vakansie
Non met vakansie

21 Mar 19 - 26 Mar 19

MET Lizz Meiring en Wynand van Voll…

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
MET Lizz Meiring en Wynand van Vollenstee TEKS Lizz Meiring REGIE Gert van Niekerk STELONTWERP Die geselskap met die agterdoekontwerp deur Fanus van Deventer KOSTUUMS Hollywood Costumes - Heidi Bothman du Toit FOTOGRAFIE Empire Photography VERHOOGBESTUURDER Yvette Hanekom VERVAARDIGER Artist Wareho…
My Mense is die Kluts Kwyt
My Mense is die Kluts Kwyt

21 Mar 19 - 24 Mar 19

Met Ludwig Binge, De Klerk Oelofse …

festival
Part of the K K N K Fees 2019 festival

On Stage | ...m…

book info
Met Ludwig Binge, De Klerk Oelofse en Roeline Daneel TEKS Ludwig Binge REGIE Wessel Pretorius VERHOOGBESTUURDER Kanya Viljoen Geskoei op die sketskomedie-tradisi. van Monty Python en die komiese eenbedrywe van Christopher Durang. Die stuk kyk met `n satiriese blik na Afrikaners in hul gemaksone en …


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view