highlighted events

All Events • Rhenish Girls High School • Anytime
Soebatsfontein @ U S Woordfees 2019
Soebatsfontein @ U S Woordfees 2019

01 Mar 19 - 03 Mar 19

Wat is die band wat vriendinne met …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een? Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgelee binneland. Die agterpaaie bring gedee…
My seuns
My seuns

05 Mar 19 - 07 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op `n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel word. Maar gaan die huidige bedeling hom oorsien? Die seuns sit duidelik nie langs dieselfde vuur nie. Miskien is albei verlief op di…
Endgame
Endgame

01 Mar 19 - 04 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Samuel Beckett, een van die voorbokke van die Teater van die Absurde, se klassieke Endgame het uitverkoop-sukses in die Baxter Teater behaal. Dis `n veelbekroonde stuk met vier teater-ikone. Dis geslypte teaterkuns wat die verhouding ondersoek tusse…
The Borrow Pit
The Borrow Pit

05 Mar 19 - 07 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Jemma Kahn is die Standard Bank Jong Kunstenaar vir Teater 2018. Haar vertelstyl is, soos in haar vorige werk, visueel radikaal, eiesoortig en subversief. Sy deel die verhoog met meer as 150 groot oorspronklike tekeninge (om nie van die gestreepte sok…
Swerfgoed
Swerfgoed

02 Mar 19 - 06 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Dram…

book info
Black friday deal available Dis iewers in die nabye toekoms en die duurste hulpbron is water. Maar by Motel Stillewater, op `n godverlate vlakte, is `n oerskat opgesluit. Dis `n vreemde (en snaakse) spulletjie wat hier woon, en vir water sal party mense moord pleeg. Dit word `n …
SAMSON
SAMSON

08 Mar 19 - 10 Mar 19

Black friday deal availabl…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

On Stage | Musi…

book info
Black friday deal available Hierdie dans-musiekteater is gegrond op Ou Testamentiese waardes van oorheersing, verraad en rebellie, maar dit speel af in die konteks van hedendaagse politieke ekstremisme, ongelykheid, ontheemding en geweld. Aan die woord is opera, kore, animasievi…


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view