+ Festival Information K K N K Fees 2019


K K N K Fees 20… • All Events • All Regions • Anytime
3  Susters @ K K N K Fees 2019
3 Susters @ K K N K F…

21 Mar 19 - 27 Mar 19

On Stage

book info
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis Chris. word 50. Sy…
planner
Katvoet @ K K N K Fees 2019
Katvoet @ K K N K Fees…

21 Mar 19 - 27 Mar 19

On Stage

book info
`n NATi / Feesteforum-p. Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams VERWERKING EN REGIE Nico Scheepers STELONTWERP Nico Scheepers & Patrick Curtis BELIGTINGSONTWERP Michael Garbett KOSTUUMONTWERP Rouve Ha…
planner
Narkose @ K K N K Fees 2019
Narkose @ K K N K Fees…

21 Mar 19 - 25 Mar 19

On Stage

book info
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied. Die twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van gebruikers, verbruikers, misbaksels van misbruikers en oseane van plastiek. Narkose is `n parodie van die lewe. Dit lewer kommentaar, dit raak, dit…
planner
1/1 Lynelle Kenned
1/1 Lynelle Kenned

22 Mar 19 - 24 Mar 19

On Stage

book info
MET Lynelle Kenned TEKS Lynelle Kenned & The Rare Librarian MUSIEKVERWERKING Albert Combrink VERVAARDIGER The Rare Librarian `n Versameling vokale sketse oor die veranderlike, die onveranderlike en die onvoorwaardelike - wat deur verbintenisse verken word. Die vergestalting van vrouwees, en uiteind…
planner
CH2: Kitaar Fantasie
CH2: Kitaar Fantasie

21 Mar 19 - 23 Mar 19

Music

book info
DEBUUT Kontemporere musiek MET o.a. Corneille Hutten en Dirkie van Staten en Francois Sors Drie kitare, ses hande, 18 snare. Vat die multibekroonde CH2 met hul trefferuitvoerings van onder meer `Vyfster`, `Gypsy` en `Volare`, kombineer dit met een van die Kaap se voorste snaartrekkers, Francois So…
planner
25: Oud & Nuut In Die Outeniqua
25: Oud & Nuut In Die …

22 Mar 19 - 23 Mar 19

Music

book info
DEBUUT Kontemporere musiek `n Kunste Onbeperk-produksie . Amanda Strydom, Koos Kombuis, Sima Mashazi,, Karen Meiring, Anna Davel, Margit Meyer-Rodenbeck, Pietman Geldenhuys, Schalk Joubert, Mauritz Lotz, Ramon Alexander, Kevin Gibson, Melissa van der Spuy, nuutgevonde talent en ander gaskunstenaar…
planner
Please select a performance:
Haal asem
Haal asem

22 Mar 19 - 25 Mar 19

On Stage

book info
MET Ira Blanckenberg TEKS Ira Blanckenberg REGIE Mari Borstlap VERHOOGBESTUURDER Lize van Rooyen VERVAARDIGER Mari Borstlap en Ira Blackenberg In Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van `n krans in Hermanus. `n Oomblik waarin alles verander. Haal asem is `n eenvroutoneelstuk waarin Kieran…
planner
Kaalvoetkinners @ K K N K Fees 2019
Kaalvoetkinners @ K K …

23 Mar 19

Music

book info
Due to overwhelming public demand the day has come that Juanita du Plessis, in a collaborative effort with her son, Ruan Josh, and daughter, Franja du Plessis, produces her latest effort, `` Kaalvoetkinners `` This release is extra-special for the award-winning songstress with her family join…
planner
Please select a performance:
Laatnag
Laatnag

21 Mar 19 - 27 Mar 19

Music

book info
Aan die einde van elke feesdag is dit tyd vir musiek en kuier tot laatnag. Geniet die gesellige atmosfeer en sluit die dag op `n hoe noot af.
planner
Adam Tas - Sit kerels
Adam Tas - Sit kerels

21 Mar 19 - 24 Mar 19

Music

book info
MET Adam Tas en Lourens Delport `n Kombinasie van betekenisvolle lirieke, besonderse melodiee en Adam Tas se uitsonderlike stem. Hy het die ongelooflike vermoe om mense met sy musiek saam te snoer, om hulle sy emosies eerstehands te laat ervaar en om `n gevoel van rustigheid te skep. Hy is die stor…
planner
Amanda Strydom - Miss Mandy
Amanda Strydom - Miss …

20 Mar 19 - 25 Mar 19

Music

book info
MET Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) TEKS, REGIE EN VERVAARDIGING Amanda Strydom Sangeres, aktrise en skrywer Amanda Strydom vier haar 40 jaar in die vermaaklikheidsbedry. met `n musikale reis vol stories van haar beginjaar in 1979 tot nou. Sy vier ook haar 25ste KKNK en deel haar herinner…
planner
Statements After An Arrest Under The Immorality Act
Statements After An Ar…

21 Mar 19 - 26 Mar 19

On Stage

book
Please select a venue:
info
`n Ko-produksie tussen die KKNK, Eric Abraham en die Fugard-teater MET (Sal aangekondig word) TEKS Athol Fugard REGISSEUR Greg Karvellas MUSIEK Charl-Johan Lingenfelder STEL- EN BELIGTINGSONTWERP Wolf Britz VERVAARDIGERS Eric Abraham, die Fugard-teater en die KKNK Statements After an Arrest Unde…
planner
Libertaskoor: 30 Jaar Viering
Libertaskoor: 30 Jaar …

23 Mar 19 - 24 Mar 19

Lifestyle

book info
MET Libertaskoor DIRIGE. Johan de Villiers. BEGELEIDI. Ramon Alexander Trio Die Libertaskoor het reeds wye internasionale aansien verwerf met konserte wat elke smaak bevredig. Die koor het by die eerste fees in 1995 opgetree, en is al vir verskeie Kannas benoem by opvolgende feeste. Die Libertas…
planner
Please select a performance:
Rocco de Villiers - Wat om te dra agter op `n bakkie
Rocco de Villiers - Wa…

21 Mar 19

Music

book info
Kontemporere musiek MET Rocco de Villiers en Lizelle le Roux REGIE, MUSIEK EN VERVAARDIGER Rocco de Villiers VERHOOG- EN PRODUKSIEBESTUURDER Leeza Mulder KOSTUUMS Hollywood Costumes STEL Hans Foster Gebaseer op `n ware voorval, is die konsert `n viering van individualiteit, oorlewing en om net jo…
planner
Please select a performance:
Rademan
Rademan

22 Mar 19 - 23 Mar 19

Music

book info
Met Niel Rademan, Lucas Heinen, Corneil Muller en Louis Jones VERVAARDIGER Niel Rademan Produksies Rademan is `n samekoms van ligte musiek en kabaret. Waar is die plek waar teatrale en populere musiek mekaar ontmoet? Die musikante is kunstenaars wat tussen verskeie genres beweeg: Elk in eie reg, en…
planner
Please select a performance:
Eden
Eden

21 Mar 19 - 22 Mar 19

On Stage

book info
MET Andrea Walker, Vivienne Jansen van Rensburg, Dane Andrione, Anais Lotz, Megan Fourie, Keenan Kotze, Joshua Lotz, Rigardt Bester, Geo Breet, Duandre Vorster en Pieter Reyneke TEKS Emil Haarhoff REGIE Emil Haarhoff en Barend Mynhardt MUSIEK Geo Breet CHOREOGRAFIE Emil Haarhoff BELIGTINGSOPERATEU…
package
This event is part of a package. Click to view packages.
planner
Please select a performance:
The Lady Day Big Band Presents The South African Songbook
The Lady Day Big Band …

24 Mar 19

Music

book info
WITH Amanda Tiffin, Lana Crowster, Annemie Nel, Tracey Johannes, Roussana Coxson, Ariana Carini, Claire de Kock, Ashley Laity, Carla Stokes en Chloe Rezant TEXT AND DIRECTING Lana Crowster and Amanda STAGE MANAGER Natalie Williams The landscape of South African music, like its people, is vast and v…
planner
Please select a performance:
Die Kuierbuurt Dagkaartjie
Die Kuierbuurt Dagkaar…

21 Mar 19 - 27 Mar 19

Lifestyle

book info
21 Maart 20:00 KUIER SAAM MET KYKNET-KONSERT Die Kuier saam met kykNET-konsert bring hulde aan Afrikaanse musieklegendes se grootste treffers uit die 90`s, verwerk en vertolk deur vandag se varsste kunstenaars met lekker verrassings deur `n paar groot sterre - en jou gunsteling-sepie-akt. van kykN…
planner
Die Skrif is Aan Die Muur
Die Skrif is Aan Die M…

22 Mar 19 - 26 Mar 19

On Stage

book info
MET Kanya Viljoen TEKS Digters uit die Suid-Afrikaanse literere kanon REGISSEUR EN VERVAARDIGER Kanya Viljoen VERHOOGBESTUURDER Emilie Badenhorst Suid-Afr. ek skryf vir jou `n brief. Een wat al vantevore geskryf is. `n Brief wat deur die jare teen badkamermure ingeets staan, soos `n tiener se liefd…
planner
Die voordele van eierwit
Die voordele van eierw…

23 Mar 19 - 27 Mar 19

On Stage

book info
DEBUUT Komiese drama MET Marion Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Retief Scholtz REGIE Tara Notcutt VERHOOGBEST. Mariska Meyer VERVAARDIGER Arena Produksiehuis & Handyminds Suid-Afr. families ken van praat. Maar ons praat nie sommer oor dit wat regtig pla nie. Dan breek `n hysbak en kort voor …
planner
Die Roadtrip
Die Roadtrip

23 Mar 19 - 27 Mar 19

On Stage

book info
Met Deon Lotz en Waldemar Schultz TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGER Stercus Produksies Jaco en Belarus is op die pad. Die plan is om op `n roadtrip van suid na noord te gaan om bietjie weg te kom van alles: wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk. Dit is net die oop p…
planner
Die Poggenpoels praat
Die Poggenpoels praat

25 Mar 19

On Stage

book info
Met Pieter-Dirk Uys TEKS EN REGIE Pieter-Dirk Uys VERVAARDIGER Evita se Perron Die Poggenpoels uit Bethlehem, Vrystaat, was al by die KKNK. Ouma Ossewania Kakebenia het haar storie nog in die vorige eeu kom deel, en haar dogter, Evangelie, was al `n paar keer by die fees in haar gedaante as Evita B…
planner
Please select a performance:
Die Onbekende Coenie
Die Onbekende Coenie

25 Mar 19 - 27 Mar 19

Music

book info
MET Coenie de Villiers VERVAARDIGER CDV Market Ideation In die vertoning speel Coenie de Villiers komposisies van die afgelope 40 jaar, waarvan meeste op sy 21 albums verskyn, maar wat selde of nog nooit op die verhoog uitgevoer is nie. Dis inderwaarheid die "onbekende Coenie", gesoute komponis en …
planner
Die Kuierbuurt Weekkaartjie
Die Kuierbuurt Weekkaa…

22 Mar 19

Not available

book info
TBC
planner
Please select a performance:

HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view