+ Festival Information #Sariefees 2018


#Sariefees 2018 • All Events • All Regions • Anytime
#SARIEfees Herman Lensing & Chantel Dartnall Ons Kos
#SARIEfees Herman Lens…

21 Mar 18

Lifestyle

book info
Chantel is SA se sjef van die jaar en eienaar van die bekende Mosaic-restaurant in Pretoria. Herman die kosredakteur van SARIE en SARIE KOS en `n TV-bekende. Elkeen kry `n mandjie bestanddele en wys hul benadering tot SA kos. Uniek, maar altyd kos met hart. Ons Kos soos net Herman en Chantel kan.
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:
#SARIEFees: Jo Black  Die stories agter die storie
#SARIEFees: Jo Black …

22 Mar 18

Music

book info
Jo Black met sy lang baard, vellies en diep stem is nog nuut op die toneel, maar hy het vinnig in die harte van Suid-Afrikaners gekruip met sy trefferliedjies en sielstories. Kom luister hoe hy die stories agter die storie sing en vertel.
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:
#SARIEfees Schalk Bezuidenhout  I`m SARIE
#SARIEfees Schalk Bezu…

23 Mar 18

On Stage

book info
Die komediant keer terug na die Atterbury, waar hy ook laas jaar opgetree het. Die gehoor kan uitsien na Schalk op sy beste, in `n vertoning wat heelwat nuwe material en vlymskerp sosiale kommentaar insluit.
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:
#SARIEfees 3 van die Bestes, Kevin Leo, Mathys Roets & Danie Niehaus, Matthys Maree 20 jaar later
#SARIEfees 3 van die B…

24 Mar 18

Music

book info
"Drie van die Bestes" - Kevin Leo, Mathys Roets en Danie Niehaus - bekoor gehore al meer as 20 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek nou om die drie veterane, met Matthys Maree op klavier, bekende gunstelinge soos "Somer" en "Stuur groete aan Mannetjies Roux" te hoor sing!
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:
#SARIEFees Drs. Ledivia & Rolene Strauss Skoonheid binne en buite
#SARIEFees Drs. Ledivi…

22 Mar 18

Lifestyle

book info
Albei mediese dokters, albei mooi en boonop skoonsusters! Rolene en Ledivia span saam en plaas die kollig op holistiese gesondheid. Hulle sal gesels oor uiterlike en innerlike skoonheid, om gemotiveerd te wees en hoe om die balans in jou lewe te handhaaf. Rolene deel ook lesse uit haar tyd as Mej. W…
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:
#SARIEfees Sondagmiddag met SARIE en Kaleidoskoop
#SARIEfees Sondagmidda…

25 Mar 18

Music

book info
Sluit jou naweek af met `n glas wyn en die kleurryke harmoniee en akoestiese klanke van die Afrikaanse groep Kaleidoskoop! Hul musiek word vanuit `n positiewe, dog realistiese oogpunt gekomponeer en bevat `n broodnodige boodskap van hoop.
Delivery options available:
Print at home
planner
Please select a performance:

HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view