+ Festival Information U S Woordfees 2019


U S Woordfees 2… • All Events • All Regions • Anytime
3  Susters @ U S Woordfees 2019
3 Susters @ U S Woord…

01 Mar 19 - 10 Mar 19

On Stage

book info
In samewerking met die Innibos Kunstefees, die L.W. Hiemstra Trust, KWV, Clemengold en Hannon MET Lizz Meiring, Nicole Holm en Margit Meyer-Rodenbeck TEKS Louis Pretorius REGIE Tara Notcutt MUSIEK Gideon Lombard VERHOOGBESTUURDER Jeanne Steenkamp VERVAARDIGER Arena Produksiehuis Chris. word 50. Sy…
planner
Die intermissie
Die intermissie

06 Mar 19 - 10 Mar 19

On Stage

book info
Black friday deal available Die intermissie is kort maar aanhoudend. `n Verbyflikkerende sketskomedie so vinnig dat dit voel of iemand met tyd as `n konsep gepeuter het. Mense wat dit al gesien het, beskryf dit as `n gesaghebbende bron tot kommer, beter as Bakgat 2, `n kuur vi…
planner
Soebatsfontein @ U S Woordfees 2019
Soebatsfontein @ U S W…

01 Mar 19 - 03 Mar 19

On Stage

book info
Wat is die band wat vriendinne met mekaar smee wat alle aanslae kan oorleef? En hoe broos, hoe taai is daardie verbintenis en wat is elkeen bereid om op te offer vir die ander een? Katrien en Emma, vriendinne deur dik en dun, is op `n padreis deur die afgelee binneland. Die agterpaaie bring gedee…
planner
Katvoet @ U S Woordfees 2019
Katvoet @ U S Woordfee…

01 Mar 19 - 06 Mar 19

On Stage

book info
`n NATi / Feesteforum-p. Marius Weyers, Marion Holm, Tinarie van Wyk Loots, Albert Pretorius, Martelize Kolver, Laudo Liebenberg, Geon Nel TEKS Tennessee Williams VERWERKING EN REGIE Nico Scheepers STELONTWERP Nico Scheepers & Patrick Curtis BELIGTINGSONTWERP Michael Garbett KOSTUUMONTWERP Rouve Ha…
planner
Toutjies & Ferreira
Toutjies & Ferreira

04 Mar 19 - 09 Mar 19

On Stage

book info
Black friday deal available Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor `n vertoning by `n kunstefees begin? Die antwoord is ongeloofik baie. Kom benut `n seldsame kans om hierdie gekke, snaakse, spanningsvolle uur met akteurs en tegnici te beleef. Jy gaan lag en …
planner
My seuns
My seuns

05 Mar 19 - 07 Mar 19

On Stage

book info
Black friday deal available Ouma se verjaarsdagpartytjie stuur heel moontlik op `n familie-oorlog af. Pa wag om te hoor of hy as regter aangestel word. Maar gaan die huidige bedeling hom oorsien? Die seuns sit duidelik nie langs dieselfde vuur nie. Miskien is albei verlief op di…
planner
Toe ek 20 was
Toe ek 20 was

09 Mar 19 - 10 Mar 19

Music

book info
Toe ek 20 was, bring die uitmuntende soliste Amanda Strydom, Corlea Botha, Elvis Blue en Joshua Na Die Reen die heel eerste keer op een verhoog saam. Dis `n nostalgiese terugblik op die musiek wat die kunstenaars self, asook hul musiekhelde, gesing het toe hulle in hul twintigs was. Hulle word byges…
planner
Please select a performance:
Narkose @ U S Woordfees 2019
Narkose @ U S Woordfee…

06 Mar 19 - 09 Mar 19

On Stage

book info
Die geld is op. Die sirkusbaas het gedros. Nou sit almal en suip en weier om die show aan te bied. Die twee ou narre, Koos en Koos, probeer sin maak van gebruikers, verbruikers, misbaksels van misbruikers en oseane van plastiek. Narkose is `n parodie van die lewe. Dit lewer kommentaar, dit raak, dit…
planner
Nerens,  Noord-Kaap
Nerens, Noord-Kaap

07 Mar 19 - 10 Mar 19

On Stage

book info
Drie broers het mekaar jare laas gesien, maar keer nou terug na hulle geboorteplaas, genaamd Nerens, vir `n verjaardagbraai vir hul pa wat 60 word. Die skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle tragikomedie Amper, Vrystaat. Nerens is weer op die planke …
planner
Verdi se Requiem
Verdi se Requiem

09 Mar 19 - 10 Mar 19

Music

book info
Die Libertas-koor en -orkes bied een van die bekendste en gewildste werke uit die religieuse musiek aan. Verdi se Requiem is `n monumentale werk vir koor, soliste en orkes. As die komponis se enigste grootskaalse werk wat nie vir die operaverhoog bedoel is nie, is die werk nogtans gelykwaardig aan s…
planner
Please select a performance:
Musiek en Liriek: 40 Jaar later
Musiek en Liriek: 40 J…

08 Mar 19

Music

book info
As daar een jaar was wat as `n water-skeiding vir musiek in Afrikaans beskou kan word, is dit 1979, toe die Musiek-en-liriek-bew. ontstaan het. Anton Goosen het die eerste kunstenaar geword wat `n album in Afrikaans vrygestel het waarvan hy al die musiek en lirieke self geskryf het. Dit was deels `n…
planner
Please select a performance:
Dr. Hans Spatel en die Boeksuster
Dr. Hans Spatel en die…

07 Mar 19 - 10 Mar 19

On Stage

book info
Black friday deal available Die dawerende lag van die befaamde radiopersoonlikheid en rubriekskrywer Madeleine van Biljon op `n hele verhoog van vrolike woorde. Dis kwellinge en kwinkslae vol waarhede die, saamgestel uit haar en haar man, Pieter, se werk - hy wat self rubrieke…
planner
20/20 Met `n Kelkie
20/20 Met `n Kelkie

08 Mar 19

Lifestyle

book info
20 digters, 20 skilderye, 20 gedigte. En `n skietkelkie voor die tyd. `n Hele string digters reageer in `n gedig op `n gekose skildery. Hulle lees hulle splinternuwe verse langs projeksies van die kunswerke op die verhoog. Geen lee museum- of galerystilte hier nie. Luister eerder hoe kunswerke `klin…
planner
Please select a performance:
100% Stellenbosch
100% Stellenbosch

04 Mar 19 - 09 Mar 19

Lifestyle

book info
Hoe dink, voel en hoop Stellenbosch in al sy teenstrydighede? In 2018, die 100ste bestaansjaar van die Universiteit Stellenbosch, het die teaterproduksie 100% Stellenbosch hierdie vrae nagespeur onder leiding van die Berlynse groep Rimini Protokoll. In `n deelnemende teaterstuk het 100 Stellenbosser…
planner
Please select a performance:
Gaan die NG Kerk Onder?
Gaan die NG Kerk Onder…

09 Mar 19

Lifestyle

book info
Jean Oosthuizen kyk krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 jaar het die NG Kerk en die Nasionale Party so verstrengel geraak dat die kerk as `die Nasionale Party in gebed` bekend gestaan het. Di…
planner
Please select a performance:
Haar Blues / Her Blues
Haar Blues / Her Blues

02 Mar 19 - 05 Mar 19

Kaas-en wynproe
Kaas-en wynproe

08 Mar 19

Lifestyle

book
Please select a venue:
info
Nuwe kaas- en wynstyle, geskep en aangebied deur die bekroonde Charles Back van Fairview.
planner
Please select a performance:
Maak jou eie boek
Maak jou eie boek

09 Mar 19

Lifestyle

book info
Jou manuskrip is klaar, jy gaan jou boek self uitgee, maar watter voorblad, voorkoms, lettertipe? Watter drukker? Hoeveel gaan dit kos? Hierdie praktiese slypskool gee jou al die nodige werktuie sodat jy slim besluite kan neem en slaggate vermy. Riana Barnard en Joan Kruger ken die uitgewersbedryf; …
planner
Please select a performance:
RAAK
RAAK

02 Mar 19 - 04 Mar 19

On Stage

book info
Black friday deal available Die verhaal speel af in `n enkele aand, maar dit bestryk `n leeftyd tussen man en vrou. Van `n onskuldige skoolliefde tot allerhande geheime wat ten alle koste bewaar moet bly. Wat gee alles aan ons af? Is alles net skade? Dis teater wat jou sal laat …
planner
Waar Bendes Regeer
Waar Bendes Regeer

02 Mar 19

Lifestyle

book info
Of dit staatskaping is waar `n groepie korrupte elite die geldkoffers plunder, `n transito-paneelwa wat deur balaklawa-rowers aan flarde geskiet word, of `n territoriale vete op die Vlakte wat geen kinderlewe ontsien nie, ons land word regeer deur bendes wat voor die voet vat. Judith February (Turni…
planner
Please select a performance:
Idasvallei Inspirasie-aand
Idasvallei Inspirasie-…

05 Mar 19

Lifestyle

book info
Met Madelein Rust en Shireen Crotz Aangebied deur LAPA Uitgewers Madelein Rust baklei teen kanker, maar het vooraf besluit sy doen dit nie sonder `n goeie skoot humor nie. Dit was ook haar inspirasie vir haar boek, Kanker schlanker - Hoe een dapper vrou vir die groot K tong uitgesteek het. Kom kr…
planner
Please select a performance:
Jeanette Ferreira: Bloedlelie
Jeanette Ferreira: Blo…

06 Mar 19

Lifestyle

book info
Aangebied deur LAPA Uitgewers Wie was die Magdalena, wat in 1838 haar man, Piet Retief, sien vertrek het na `n vergadering met Zulu-koning Dingaan om oor grond te onderhandel? Hanna, `n hedendaagse vrou, wonder hieroor wanneer sy en haar geliefde ondersoek instel na `n grondeis - en hulle vasloop t…
planner
Please select a performance:
Charl du Plessis Trio: Speel Beethoven
Charl du Plessis Trio:…

01 Mar 19

Music

book info
Die hoogaangeskrewe Charl du Plessis Trio is pas vereer met `n tweede SAMA-toekenning as beste klassieke instrumentale opname-kunstenaars in Suid-Afrika. Die trio besoek weer eens die Woordfees, die keer met hul jongste bydrae: Speel Beethoven. Hierdie nuweling-produksie is `n samevatting van die be…
planner
Please select a performance:

HIGHLIGHTED EVENTS



Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view