lifestyle -Food And Drink

Food And Drink • All Regions • Anytime
Kaas-en wynproe
Kaas-en wynproe

08 Mar 19

Nuwe kaas- en wynstyle, geskep en a…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Nuwe kaas- en wynstyle, geskep en aangebied deur die bekroonde Charles Back van Fairview.
Idasvallei Inspirasie-aand
Idasvallei Inspirasie-aand

05 Mar 19

Met Madelein Rust en Shireen Crotz …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
Met Madelein Rust en Shireen Crotz Aangebied deur LAPA Uitgewers Madelein Rust baklei teen kanker, maar het vooraf besluit sy doen dit nie sonder `n goeie skoot humor nie. Dit was ook haar inspirasie vir haar boek, Kanker schlanker - Hoe een dapper vrou vir die groot K tong uitgesteek het. Kom kr…
Tiaan se `ouma`-kos
Tiaan se `ouma`-kos

09 Mar 19

Tiaan Langenegger van kykNET se Tia…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Tiaan Langenegger van kykNET se Tiaan onthou was van kleinsaf by kos betrokke. Van knie-hoogte af het sy ouma hom geleer. Deesdae deurkruis hy die land op soek na einste sulke kos-oumas, wat hy glo die beste bewaarders van ons unieke koskultuur is. En een van die oumas het ingestem om vandag saam me…
Plattelandse seisoenkos
Plattelandse seisoenkos

06 Mar 19

Aangebied deur Human & Rousseau Al…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Human & Rousseau Alle goeie kos begin by bestanddele wat in seisoen is, en Seisoenskos wys jou hoe om van lente, somer, herfs en winter `n okkasie te maak. Platteland-redakteur. Peter van Noord en Johan van Zyl, gesels met Weg!-kosredakteur, Aletta Lintvelt, en vertel hoe om met 90 r…
Xmas Chillas 2018
Xmas Chillas 2018

25 Dec 18

Xmas Chillas is an outdoor event wh…

Lifestyle | Food And D…

book info
Xmas Chillas is an outdoor event which aims to create tradition of inspiration amongst the neighboring towns of Pongola by bringing people together to socialize, share their visions and bring development in their areas in all aspects. It will also bring fun that will unite these regions and contain …
Braai met WEG!
Braai met WEG!

06 Mar 19

Aangebied deur Jonathan Ball Uitgew…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Aangebied deur Jonathan Ball Uitgewers Weg! en braai is sinoniem. Weg!-kosredakteur Aletta Lintvelt vertel meer omtrent die geliefde reistydskrif se Kuier om die kole, wat sy saamgestel het. Terwyl `n worsie of twee buite oor die kole braai, stry sy met Weg!-joernalis Toast Coetzer oor wat die groo…
Michelle Obama is hier!
Michelle Obama is hier!

05 Mar 19

Presented by Jacana Media What do …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Presented by Jacana Media What do you do when one afternoon a smart, black car stops outside your tiny restaurant, two husky men in dark sunglasses climb out, and the wife of the American president enters your restaurant? This is exactly what happened to Karen Dudley of The Kitchen in Woodstock. Sh…
Cocktails and Canapes
Cocktails and Canapes

04 Mar 19 - 08 Mar 19

Met: Studente en sjefs van The Priv…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
Met: Studente en sjefs van The Private Hotel School Cocktails & canapes, voorberei deur studente van The Private Hotel School, is op die spyskaart langs `n pragtige tuin en rondom `n swembad - ideaal vir feesgangers op pad na die aandvertonings by die Spier Amfiteater.
Old Vine Project
Old Vine Project

05 Mar 19

Kom proe en hoor waarom ou wingerde…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book
Please select a venue:
info
Kom proe en hoor waarom ou wingerde steeds waardevol is. Die Old Vine Project (OVP) is begin deur die Suid-Afrikaanse wingerdboukundige Rosa Kruger, wat vergete en verwaarloosde wingerde opgespoor, gedokumenteer en aan bekende wynmakers bekend gestel het. Johann Rupert het in 2016 finansiering beski…
Indayi Homecoming Festival
Indayi Homecoming Festival

23 Dec 18

Indayi Homecoming Festival is a fun…

Lifestyle | Food And D…

book info
Indayi Homecoming Festival is a fun filled event, that showcases local and national talent. The event brings out the best in hip hop, house, gospel and cultural music with many on stage performances.
Teetyd met Susan Coetzer
Teetyd met Susan Coetzer

06 Mar 19

Met Susan Coetzer, Fatima en Gadija…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
Met Susan Coetzer, Fatima en Gadija Sydow Noordien Aangebied deur Human & Rousseau Die Binnelanders-aktrise Susan Coetzer is die naam agter `n reeks humoristiese inspirasie-dagstukki. perfek vir `n dol skedule. Sy vertel meer omtrent haar jongste boek, Bruistablette vir die lewe, maar ook die geen…
Bierproe by Stellenbrau-brouery
Bierproe by Stellenbrau-brouery

09 Mar 19

Kom geniet die storie agter boetiek…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
Kom geniet die storie agter boetiekbier. Die stigter en hoofbrouer lewer insae oor die nuwe kategorie in die Suid-Afrikaanse biermark. `n Bekende legende sal ook deel van die storielyn wees. Die aanbieding sluit `n brouery-toer, bier en "kosbytery" in. Proe die uitsonderlike smake wat bier in geregt…
Koesisters & tee
Koesisters & tee

05 Mar 19

`n Unieke teetuin in Luckhoffstraat…

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
`n Unieke teetuin in Luckhoffstraat 42 word die ideale plek waar Warren Carstens stories vertel oor die geskiedenis en interessante staaltjie van die mense van Idasvallei, terwyl sy ma, Sarah Carstens, `n tradisionele koesister-demonstras. aanbied en almal gesellig saamkuier. Geniet tee, koffie of k…
2Reasons
2Reasons

23 Dec 18

2Reasons is a premium lifestyle eve…

Lifestyle | Food And D…

book info
2Reasons is a premium lifestyle event hosted over one day, it is an intimate Sunday afternoon music experience in an elegant setting. The event starts at midday, allowing for a relaxing afternoon of socialising and networking before moving into a lively night to experience. The country`s finest DJs …
Breek saam brood
Breek saam brood

03 Mar 19

Met Melusi Tshabalala en Jo Prins …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
Met Melusi Tshabalala en Jo Prins Aangebied deur Jonathan Ball-Uitgewers "Ubudlelwano" is `n Zoeloe-woord wat "verhouding" beteken, maar eerder in `n sosiale konteks van saam brood breek (en dalk iets drink). Die Zoeloe-ghoeroe Melusi Tshabalala, skrywer van die gewilde Melusi`s Everyday Zulu, en…
High tea met Madelein Rust
High tea met Madelein Rust

07 Mar 19

In gesprek met Marguerite van Wyk …

festival
Part of the U S Woordfees 2019 festival

Lifestyle | Food…

book info
In gesprek met Marguerite van Wyk Aangebied deur LAPA Uitgewers Toe die misdaadskrywer Madelein Rust hoor sy het borskanker het sy, soos haar heldinne, besluit om te baklei - met die verskil: Sy doen dit met `n sin vir humor. Dit was die inspirasie vir haar soms baie snaakse blog, en hoekom sy, to…
PMB Colour Festival
PMB Colour Festival

15 Dec 18

A multicultural event set to furthe…

Delivery options available:
Print at home

Not available

book info
A multicultural event set to further unite all races in a celebration of diversity in the city of Pietermaritzburg. Not only will coloured powder be thrown, but we will usher in the festive season in celebration through a vibrant entertainment line up.
Doek On Fleek Kids & Family - Nelspruit
Doek On Fleek Kids & Family - Nelsprui…

15 Dec 18

It`s that time of the year where Mo…

Not available

book info
It`s that time of the year where Mom, Dad and Kids gather together at this special kids and family picnic as we wrap the year and rewind at the beautiful year we`ve had.


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view