music -Afrikaans

Afrikaans • All Regions • Anytime
Afrikaans is Groot Pretoria
Afrikaans is Groot Pretoria

23 Nov 18 - 02 Dec 18

Na `n ongelooflike suksesvolle Afri…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Na `n ongelooflike suksesvolle Afrikaans is Groot 2017 kom ons terug met jou gunstelinge, jou musiek, jou taal, jou Afrikaans is Groot 2018!
Swartlandskou 2018
Swartlandskou 2018

05 Sep 18 - 08 Sep 18

Swartlandskou is een van die groots…

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Swartland Skou 2018 festival
package
This event is part of a package. Click to view packages.

Music | Afri…

book info
Swartlandskou is een van die grootste Landbouskoue in Wes- en Suidkaap met `n besoekers getal van 15 000 plus. Die Swartlandskou wat plaasvind vanaf 5 - 8 September 2018 is jaarliks een van die hoogtepunte op Moorreesburg. Almal kan pret he maar ook in die proses kinders meer landbou leer, dames ka…
RMB Starlight Classics
RMB Starlight Classics

16 Sep 18

Light classical concert under the s…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Musi…

book info
Light classical concert under the stars, with a line up of popular local performers, the show will be directed by Darren Hayward. Join RMB for an evening of music and magic at The Country Club Johannesburg, to celebrate the 20th anniversary of RMB Starlight Classics. This popular Afro-Symphonic sh…
Die Melktert Kommissie Live
Die Melktert Kommissie Live

06 Oct 18

Na `n baie lang afwesigheid van die…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Na `n baie lang afwesigheid van die verhoog het Die Melktert Kommisse besluit om weer hul voete op die verhoog te waag! Die Melktert Kommissie is `n 4-stuk Afrikaanse rock band, oorspronklik van Jeffeysbaai en bestaan uit Lucinda Rosa Neethling (Lead vocals en acoustic guitar), Jean Marie Korff (El…
Karen Zoid op Klavier
Karen Zoid op Klavier

14 Oct 18 - 16 Oct 18

Zoid is terug met `n intieme vertol…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Zoid is terug met `n intieme vertolking van ou gunstelinge asook splinternuwe liedjies! Beleef Karen se kragtige optrede met klavier `n opvoering wat min kans kry om te sien!
Brandewyn en Boerewors Fees
Brandewyn en Boerewors Fees

22 Sep 18 - 23 Sep 18

The Brandewyn and Boerewors Festiva…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
The Brandewyn and Boerewors Festival will be held on the 22nd & 23rd of September 2018 at Hillcrest Quarry (Durbanville). If you missed the 2017 event, not to worry, after the success of the first B&B Fest, we have decided to have this year`s festival over the course of two days. Saturday will onl…
Stellenbosch University Choir
Stellenbosch University Choir

23 Sep 18

The Stellenbosch University Choir, …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Stellenbosch University Choir festival

On Stage | Afri…

book info
The Stellenbosch University Choir, under the leadership of Andre van der Merwe, is one of the oldest and most celebrated choirs in South Africa and is comprised of students from various academic and cultural backgrounds creating an intoxicating energy in the performances.
Touch of Class
Touch of Class

04 Sep 18

Touch of Class is een van die gewil…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud. Kom geniet n aand met treffers soos Sound of Silence, Purple Rain, Halleluja, Suspiscious Minds en…
Kaalvoet Kinders
Kaalvoet Kinders

05 Oct 18

Due to overwhelming public demand t…

On Stage | Afrikaans

book info
Due to overwhelming public demand the day has come that Juanita du Plessis, in a collaborative effort with her son, Ruan Josh, and daughter, Franja du Plessis, produces her latest effort, "Kaalvoetkinders". Kaalvoet Kinders is extra-special for the award-winning songstress with her family joining …
Kaalvoetkinners
Kaalvoetkinners

17 Nov 18

Kaalvoetkinners - Juanita Du Plessi…

Music | ...more Mu…

book info
Kaalvoetkinners - Juanita Du Plessis, Franja Du Plessis & Ruan Josh.
Amanda Strydom -  State of the Heart
Amanda Strydom - State of the Heart

12 Oct 18

Die heldin, Maxie raak verlief op `…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Die heldin, Maxie raak verlief op `n Engelse loods, Raymond G. Bartletten die vonke spat! Strydom vertolk op meesterlike wyse al die rolle - van die knorrige Oupa Dikdaniel, die heldin Maxie, haar kindervriend Sipho Motsepe, Stoffelina du Plooy van die Langekloof en die hele orkes uit die Baviaanskl…
Franna Benade: Emmers vol Note
Franna Benade: Emmers vol Note

30 Aug 18

Franna Benade bring sy musiekkonser…

Delivery options available:
Print at home

On Stage | Afri…

book info
Franna Benade bring sy musiekkonsert "Emmers vol note" op 30 Augustus 2018 na die Atterbury Teater in Pretoria. Sy blymoedigheid is aansteeklik en sy kenmerkende skaterlag lig enige swaar gemoed op om saam te lag. "Daar is immers emmers vol om oor dankbaar en bly te wees", glo Franna ruiterlik. …
Juanita du Plessis Live
Juanita du Plessis Live

19 Oct 18

Juanita Du Plessis Live for the fir…

Music | Afrikaans

book info
Juanita Du Plessis Live for the first time in Polokwane. The event will take place at Meropa Casino & Entertainment World. Juanita Du Plessis is a famous Afrikaans country singer, born on 26 April in Windhoek, Namibia. She became known for her song Ska-Rumba. Du Plessis singing career began in 1998 …
Juanita Du Plessis
Juanita Du Plessis

03 Nov 18

Lettie Fouche Skool in samewerking …

Music | Afrikaans

book info
Lettie Fouche Skool in samewerking met Radio Rosestad, bied aan Juanita du Plessis - ten bate van verstandelik erg gestremde leerders
Swartlandskou Maskerbal
Swartlandskou Maskerbal

31 Aug 18

Kom geniet Swartlandskou se eerste …

Delivery options available:
Print at home
festival
Part of the Swartland Skou 2018 festival

On Stage | Ball…

book info
Kom geniet Swartlandskou se eerste MASKERBAL, `n heerlike plattelandse atmosfeer met die verruklikste musiek en die lekkerste kos Vrydagaand, 31 Augustus 2018. Saam met die, ook die verkiesing van ons Mej Swartlandskou en haar prinsesse. Let wel dit is streng formeel asook streng volgens die tema.
Rocco De Villiers - Kort Broek, Lang Kouse
Rocco De Villiers - Kort Broek, Lang K…

06 Sep 18

Rocco bring plesier, kwinkslae en b…

Delivery options available:
Print at home

Music | Afri…

book info
Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf se splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die "usual suspects` in tot treffers vanaf die nuwe cd, WAT OM TE DRA AGTER OP N BAKKIE, REEN KAN JY NIE KOOP NIE, BLOM, KORTBROEK LANGKOUSE en natuurlik LIEWE HEMEL LIEWE AARDE. EEN…
Rocking Potch
Rocking Potch

07 Sep 18 - 08 Sep 18

Rocking Potch is `n Splinternuwe fe…

Music | Afrikaans

book info
Rocking Potch is `n Splinternuwe fees wat Co Creative Concerts na Potchefstroom bring. Met stalletjies, `n biertuin, wyn en craft beer tent en van die land se Top Kuntsenaars is hierdie verseker die plek om te wees.
Jack Parow
Jack Parow

26 Dec 18

"JBay Rocks" returns to Jeffreys Ba…

festival
Part of the JBay Rocks 2018 festival

Not available

book info
"JBay Rocks" returns to Jeffreys Bay this December! Top SA artists performing to 2,000 people daily. Jolly Dolphin will be the festival`s home and host the likes of Jeremy Loops, Jack Parow, PHFat, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Die Heuwels Fantasties, Chunda Munki and more.


Computicket - The ticket you can trust

Call us on 0861 915 8000 (charged at 65c per minute). Technical Support on 011 340 8000 (standard rates apply).
FIND
view